Lees ook: Weerdiens waarsku oor donderstorms
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir erge wind uitgereik vir die Wes-Kaap en dele van die Noord-Kaap.
Die week het onstuimige weer opgelewer, met verskeie donderstorms wat voorspel was. Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewings dop te hou vir enige veranderinge.
Bronne: Saws
Lees ook: Weerdiens waarsku oor donderstorms





