Wes-Kaap volgens nuwe opname onveiligste provinsie vir vroue

Lees ook :

Wes-Kaap minste veilig provinsie vir vrouens volgens nuwe opname
Wes-Kaap minste veilig provinsie vir vrouens volgens nuwe opname fotokrediet: Canva

Lees ook: Altesaam 88 eThekwini-werkers afgedank oor staking

1st For Women het onlangs ’n nuwe opname gedoen oor hoe en waar vroue veilig voel. Hulle het 6 596 vrouens ondervra oor hulle persepsie van veiligheid in hulle provinsies.

1st For Women het die data gebruik saam met die polisie se misdaadstatistieke vir 2023 om by ’n antwoord uit te kom. Elke provinsie is oor 20 faktore met ’n telling uit ’n 100 bepunt.

Vrouens is gevra oor daaglikse situasies en talle van hulle het gesê hulle voel onveilig om saans alleen te loop, om alleen te bestuur en om met vriende uit te gaan. Talle vrouens het gesê hulle was reeds slagoffers van misdaad.

Volgens die opname is die Wes-Kaap die minste veilig vir vrouens, met Limpopo die veiligste provinsie.

Bronne: IOL, The Citizen, BusinessLIVE

Lees ook: Altesaam 88 eThekwini-werkers afgedank oor staking

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief