Nuusflits Uitgawe 1,476 — Friday 15 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,476 op Friday 15 March 2024.
Verdagtes vir gewapende roof in hegtenis geneem
Een van die verdagtes het ‘n vuurwapen gebruik om die plafon te breek om wegkruipplek te kry.
Hof keur Bester en Magudumana se hofaansoek af
Regter Stuart Wilson het gesê Bester se ontsnapping, hoe dit gebeur het, wie betrokke was en wat daarna gebeur het, is in openbare belang.
Hou jou vergaderings en konferensies by die Horseshoe Inn Kimberley
Wees produktief en skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
Kelly Khumalo het glo Senzo Meyiwa-huurmoord gereël
Lt.kol. Solomon Raphadu het Ntanzi se skulderkenning gelees waarin hy gesê het hulle is R100 000 betaal om Senzo Meyiwa te vermoor.
Wes-Kaap volgens nuwe opname onveiligste provinsie vir vroue
Volgens die opname is die Wes-Kaap die minste veilig vir vrouens en Limpopo die veiligste provinsie.
Vermeende huisrowers aangekeer wat vrou en werknemer oorval
Die gemeenskap en sekuriteitsbeamptes van die Steiltes het Donderdagoggend drie verdagtes wat van 'n beweerde huisroof gevlug het, aangekeer.
Staking in Ethekwini verby, wetstoepassers geprys
Die staking in Ethekwini is verby en wetstoepassers is vir hulle diens geprys.
Altesaam 88 eThekwini-werkers afgedank oor staking
Die staking het op 27 Februarie begin en werkers wat nie gestaak het nie, is aangeval.
Wedergeboorte van die arend – deur Bert Mostert
Het jy al die storie van die arend gehoor? Blykbaar lewe hierdie merkwaardige voël tot 70 jaar, maar daar’s ‘n vangplek. As die arend…