Wetenskaplikes werk aan entstof teen builepes

Lees ook :

Wetenskaplikes maak inenting vir buboniese plaag fotokrediet: Canva

Lees ook: China monitor uitbraak van nuwe virus

VK. – Die wetenskaplikes wat die Oxford AstraZeneca-entstof tydens die Covid-pandemie vervaardig het, werk aan ’n entstof teen builepes. Volgens wetenskaplikes moet ’n entstof gereed gekry word ingeval die siekte weer uitbreek.

Die buboniese plaag was ’n pandemie wat Europa vanaf 1346 tot 1353 getref het en omtrent 200 miljoen mense doodgemaak het.

Wetenskaplikes wil ’n entstof vervaardig, omdat meer mense nou al weerstandig is teen antibiotika, wat gebruik is om voorheen die siekte te behandel.

Geen van die inentings wat reeds ontwikkel is, is goedgekeur om gebruik te word nie.

Bronne: Women’s Health, The Telegraph, The Irish Sun

Lees ook: China monitor uitbraak van nuwe virus

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief