Wil jy meer weet oor die nuwe wet aangaande wat jy oor WhatsApp mag stuur?

Lees ook :

Jy kan nie meer hierdie tipe WhatsApp-boodskappe in Suid-Afrika stuur nie
Photo: Canva

Philly Mapulane, voorsitter van die Film-en-publikasieraad, saam met Zama Mkosi en dr. Mashilo Boloka, die waarnemende hoof- uitvoerende beampte van die raad, hou môre ‘n inligtingsessie oor die Wysingsingswet op Films en Publikasies.

President Cyril Ramaphosa het ingestem tot die Wysigingswet op Films en Publikasies met die nuwe wet wat vanaf 1 Maart 2022 in werking getree het.

Die regulasies is hoofsaaklik van toepassing op die verkoop, huur en stroom van inhoud op verskeie digitale platforms in Suid-Afrika.

Die wet stel egter ook baie strenger regulasies wat betref die verspreiding van aanlyn inhoud in die land in – ook deur sosiale media.

LEES OOK: Jy kan nie meer dié boodskappe oor WhatsApp stuur nie.

FiND iT sal die perskonferensie oor dié wet môre vanaf 10:00 tot 11:00 uitsaai.

Hou FiND iT dop vir meer inligting.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief