Willem Botha se nuwe musiekvideo vol verrassings

Lees ook :

Willem Botha se nuwe musiekvideo vol verrassings. Foto: Willem Botha Facebook

Die sanger Willem Botha het sy nuwe enkelsnit 2010 sowel as die musiekvideo daarvan vrygestel.

Hy stel aanhangers nie teleur nie, en noem daar is baie verrassings in die video. Aanhangers beskryf dit as “aan die brand” en dat hulle “sommer lus is om te sokkie”.

Een van die verrassings is die verskyning van Katja Peters van die Op my eish!-reeks.

Bron: Willem Botha Facebook, YouTube

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief