Lees ook: Saak teen Agnes Setshwantsho uitgestel
Wind en donderstorms is vir vandag voorspel. ’n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge wind is vir die kusdele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap uitgereik.
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is vir Kimberley, Jan Kempdorp, Bloemfontein, Koffiefontein, Bloemhof, Vryburg, Taung, Hotazel, Daniëlskuil, Aliwal-Noord, Fauresmith, Wepener, Dealesville, Tosca en Schweizer-Reneke in plek.
Mense word herinner om weg te bly van bome tydens storms en om lopende water te vermy.
Bronne: Saws
Lees ook: Saak teen Agnes Setshwantsho uitgestel





