Winter nie verby nie, nog weerwaarskuwings uitgereik

Lees ook :

Winter nog nie verby nie, nog weerwaarskuwings uitgereik
Winter nog nie verby nie, nog weerwaarskuwings uitgereik fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Bibberweer oor hele land duur voort

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nog weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik.

’n Oranje vlak 6-waarskuwing vir erge deinings is uitgereik vir Port Nolloth, Hondeklip, Strandfontein, Dasseneiland, Kaappunt, Hermanus, Kaap Agulhas, Stilbaai, Plettenbergbaai, Nelson Mandelabaai, Wavecrest, Port St Johns, Port Alfred en Buffalo City.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir deinings is vir Port Shepstone uitgereik en ’n geel vlak 2-waarskuwing vir sterk winde vir Peddie, Somerset-Oos, Joubertina, Graaff-Reinet, Victoria-Wes, Vanwyksvlei, Sutherland, Beaufort-Wes, Laingsburg, Robertson en George.

Bronne: SAWS

Lees ook: Bibberweer oor hele land duur voort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief