“Wanneer die seisoene verander moet jou velsorgroetine ook aangepas word, veral in die koue wintermaande. Warm, droë lug verhoog die vogverlies in die velselle en lei tot dehidrasie en ‘n sensitiewer vel. As jy formules kies wat jou vel se delikate oliebalans beskerm, kan jy die gesondheid van jou vel verbeter en voortydige veroudeing voorkom.” – Kalahari Ancient Desert Secrets
Jy kan jou Kalahari-produkte deur Anita Mienie van Genade Skoonheidsalon bestel. Skakel haar by 073 202 9777