Zelenski sê hy gaan voorstel vir skietstilstand in volgende 10 dae opstel

Lees ook :

Zelenski sê hy gaan voorstel vir skietstilstand opstel in volgende 10 dae fotokrediet: X

OEKRAÏNE. – Die president van Oekraïne, Wolodomir Zelenski, het gesê Oekraïne sal die volgende 10 dae aan ‘n plan vir ‘n skietstilstand met Rusland werk.

Lees ook: Drie dood in Russiese aanval op Kijif

Hy het die Amerikaanse president, Donald Trump, aangemoedig om verder te gaan met sy ondersteuning van Kijif nadat Washington verlede week sanksies op Russiese oliemaatskappy ingestel het ná Rusland se toets van die kernaangedrewe Burevestnik-missiel. Zelenski het gesê hy verwelkom die sanksies, maar dat Poetin nie beweeg sal word na die onderhandelingstafel sonder “meer druk” nie.

Volgens Zelenski werk Oekraïne en hulle bondgenote pro-aktief aan ‘n plan vir ‘n skietstilstandooreenkoms met Rusland.

Bronne: The Independent, Sky News, Newsweek

Lees ook: Drie dood in Russiese aanval op Kijif

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief