Zimbabwe van plan om 50 olifante uit te sit en vleis aan gemeenskappe te gee

Lees ook :

Zimbabwe van plan om 50 olifante uit te sit en vleis aan gemeenskappe te gee fotokrediet: Canva

ZIMBABWE. – Die parke- en wild-bestuursowerheid in dié land het permitte aan Save Valley Conservancy gegee om 50 olifante uit te sit en die vleis aan gemeenskappe te gee.

Lees ook: Helen Zille beoog pos as Johannesburg burgemeester

Volgens die owerheid word dit gedoen om die groeiende olifant-bevolking onder beheer te bring. Daar is tans 2 550 olifante in die gebied, wat slegs ’n vermoë het om 800 diere te onderhou. Altesame 200 olifante is in die afgelope vyf jaar na ander gebiede in Afrika gestuur.

Die ivoor sal vir veilige bewaring aan die owerheid oorhandig word.

Bronne: Africanews, Getaway Magazine, ABC News

Lees ook: Helen Zille beoog pos as Johannesburg burgemeester

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief