10-jarige sterf nadat motorfiets hom raakry

Lees ook :

FGoto: Midlands EMS

KWAZULU-NATAL. – ’n 10-jarige kind is Sondag dood nadat hy deur ’n motorfiets op die R103 in Lidgetton omgery is.

Midlands EMS sê in ‘n sosialemediaplasing dié diens het met aankoms op die toneel vasgestel hy het noodlottige beserings opgedoen toe die motorfiets hom tref. Hy is dood verklaar. Die twee persone op die motorfiets het matige beserings opgedoen en is na ‘n hospitaal vevoer.

Alle owerhede was op die toneel teenwoordig.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief