Daily lotto uitslae vir 30 Junie 2025
Boerpot: R450 000 Uitslae: 06, 12, 19, 20, 28 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,948 op Monday 30 June 2025.
Boerpot: R450 000 Uitslae: 06, 12, 19, 20, 28 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
GAUTENG. – Carolina Frederika Dicks is verlede Woensdagnag in haar woning op ’n kleinhoewe in Ringduifstraat, Kameeldrift, vermoor aangetref. Ian Cameron, voorsitter vir die…
AHMEDABAD, INDIЁ. – Die ondersoekers is besig om te ondersoek of sabotasie die Air India-vliegtuigongeluk in Ahmedabad kon veroorsaak het. Lees ook: Tweede vlugopnemer…
KWAZULU-NATAL. – ’n 10-jarige kind is Sondag dood nadat hy deur ’n motorfiets op die R103 in Lidgetton omgery is. Midlands EMS sê in…
GAUTENG. – Misleidende berigte dat liggame in die lykshuis van Helen Joseph-hospitaal in Aucklandpark in limbo gelaat is, is Sondag deur die Gautengse departement…
Deur Le Roux Schoeman vir Kerkbode Alkohol is ’n dwelm, vertel die verslawingspesialis Willie Pienaar. “Elke babelas is ’n mini-onttrekking. As jy een of…
GASA. – Israel het Palestynse burgers beveel om uit Gasa-stad en Jabalia te ontruim sodat Israel sy militêre aktiwiteite in die gebied kan vermeerder.…
Probeer iBEEF se nuwe resep vir Loaded potato with steak bites. Kliek hier om die volledige resep te kry: Loaded potato with steak bites…
Deur Conette le Roux vir LiG “Ons het die eerste goeie nuus in maande en maande ontvang. Dit is amper moeilik om dit te…
KWAZULU-NATAL. – Die koninklike familie van die Zulu-nasie het die afsterwe van uNdlunkulu Thoko Gladys Zulu met hartseer in ‘n verklaring aangekondig. Die verklaring…