103 mense in Turkye dood weens nagemaakte alkohol

Lees ook :

103 mense dood weens nagemaakte alkohol in Turkye fotokrediet: Canva

TURKYE. – Sowat 103 mense is dood in Turkye na hulle nagemaakte alkohol gedrink het.

Lees ook: Adjunkpresident rou oor dood van eerste swart kernfisikus, Senamile Masango

’n Waarskuwing vir toeriste is uitgereik om versigtig te wees vir die drank in Ankara en Istanboel.

Mense is oorlede en het ernstig siek geraak na nagemaakte alkohol in winkels, kroeë en restaurante verkoop is.

Altesaam 230 mense, van wie 40 in ‘n kritieke toestand, is in die hospitaal opgeneem na hulle van die drank gedrink het.

13 verdagtes is in Ankara en 11 in Istanboel in hegtenis geneem vir die vervaardiging en verkoop van nagemaakte alkohol.

Bronne: Evening Standard, Mirror, Metro

Lees ook: Adjunkpresident rou oor dood van eerste swart kernfisikus, Senamile Masango

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief