Nuusflits Uitgawe 1,808 — Monday 10 February 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,808 op Monday 10 February 2025.
From city to farm: why everyone dreams of the simple life
City life is fast-paced, exciting and full of opportunities. But more and more people dream of swapping traffic jams and high-rise buildings for open…
103 mense in Turkye dood weens nagemaakte alkohol
TURKYE. – Sowat 103 mense is dood in Turkye na hulle nagemaakte alkohol gedrink het. Lees ook: Adjunkpresident rou oor dood van eerste swart…
Saak teen verdagtes in Putco-busbrande gaan die week voort
SIYABUSWA. – Die twee verdagtes wat in hegtenis geneem vir die uitbrand van 51 Putco-busse het verlede week in die hof verskyn waar die…
Adjunkpresident rou oor dood van eerste swart kernfisikus, Senamile Masango
Suid-Afrika se eerste swart kernfisikus, Senamile Masango, is gister in die ouderdom van 38 jaar in ‘n hospitaal na ‘n kort siekbed oorlede. Lees…
Brandstofprys styg moontlik in Maart
Vroeë data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike styging in die brandstofprys vir Maart. Lees ook: Trump stel tariewe in teen Kanada,…
Mandrax-tablette van R9 m. onderskep
OOS-KAAP. – Inligting aan die polisie het Saterdag tot die arrestasie van ‘n beweerde dwelmhandelaar (55) in Komani en die konfiskering van Mandrax-tablette ter…
EFF sê Elon Musk en sy ‘trawante’ moet hel toe gaan
INTERNASIONAAL. – In antwoord op Elon Musk wat glo Julius Malema tot ‘n internasionale misdadiger verklaar wil hê, sê die EFF Musk en sy…
Liebenberg se kontak met sy vrou ondersoek
GAUTENG. – Volgens ‘n video-opname het Louis Liebenberg onlangs fisiese kontak met sy vrou, Dezzi Liebenberg, gehad toe hy in die Bronkhorstspruit-landdroshof voorgekom het.…
Romantic Valentine’s getaways for 2025!
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. If you are a die-hard romantic or simply in need of a…