11 dood nadat tifoon Bualoi Viëtnam tref

Lees ook :

11 dood nadat tifoon Bualoi Viëtnam tref fotokrediet: X

VIЁTNAM. – Elf mense is dood en 20 is vermis nadat tifoon Bualoi gister Viëtnam getref het. Winde met ‘n snelheid van meer as 130 km/h het voorgekom.

Lees ook: 14 mense dood toe supertifoon Ragasa Taiwan tref

Sowat 53 000 mense is ontruim, elf is dood en sowat 20, insluitend verskeie vissermanne, is vermis. Verskeie geboue is beskadig, elektrisiteitspale is uitgeruk en vier lughawens en deel van ‘n nasionale hoofweg is gesluit.

Bronne: DW – South Africa, Malay Mail, Bangkok Post

Lees ook: 14 mense dood toe supertifoon Ragasa Taiwan tref

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief