Daily lotto uitslae vir 29 September 2025
Boerpotte: Daily Lotto: R450 000 Uitslae: Daily Lotto: 04, 11, 20, 25, 31. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,039 op Monday 29 September 2025.
Boerpotte: Daily Lotto: R450 000 Uitslae: Daily Lotto: 04, 11, 20, 25, 31. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO…
LIMPOPO. – ’n Gesinsdrama het Sondagaand in bloedvergieting geëindig toe ’n man (45) glo sy vrou (40) doodgeskiet, ’n winkelbestuurder ernstig gewond en daarna…
OOS-KAAP. – ’n Polisiekonstabel word in ’n hospitaal behandel nadat hy Sondagaand tydens ’n skietvoorval in Missionvale, Gqeberha ernstig gewond is. AO Majola Nkohli,…
CENTURION. – Die ondersoek aangaande die dood van konst. Keamogetswe Buys (30), konst. Boipelo Senoge (20) en konst Cebekhulu Linda (24) duur voort. Lees…
Koop 1kg beef mince op die iBEEF-toep vir net R94.95/kg. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store of Google Play. #mince #beefmince #beefmaster #ibeef #delivery *ADVERTENSIE…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het weer teen donderstorms vir vandag gewaarsku. ‘n Geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms en oorstromings is vir KwaZulu-Natal en ‘n geel…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Dokter, drie verpleegkundiges van die Port Shepstone-streekshospitaal en ‘n raadslid is deel van altesaam 110 beweerde dronkbestuurders wat gedurende die naweek,…
WES-KAAP. – Rosco Erasmus (13) van Velddrif het Vrydagmiddag in die Bergrivier by Rooibaai, Laaiplek verdrink. West Coast Medical Rescue is saam met metro-nooddienste…
WES-KAAP. – ‘n Plaaslike vrou (35) het Sondagmiddag by Victoriabaai verdrink. Craig Lambinon, NSRI-woordvoerder, sê in ‘n verklaring die Wildernis-stasie se diensspan is omstreeks…
VIЁTNAM. – Elf mense is dood en 20 is vermis nadat tifoon Bualoi gister Viëtnam getref het. Winde met ‘n snelheid van meer as…