12 Turkse soldate dood in Irak

Lees ook :

12 Turkse soldate dood in Irak fotokrediet: X

IRAK. – 12 Turkse soldate is dood nadat hulle aan metaangas blootgestel is terwyl hulle ’n grot in Irak deursoek het wat voorheen as ’n hospitaal gebruik is.

Lees ook: Eienaars van troetelleeu wat ontsnap en mense aanval in hegtenis

Die Turkse ministerie van nasionale verdediging het gesê sowat 19 soldate is gister aan die gas blootgestel en is onmiddellik na ‘n hospitaal geneem.

Die soldate was op soek na die liggaam van ’n soldaat wat in Mei 2022 in Irak doodgeskiet is tydens ’n operasie teen die Koerdistan-werkersparty.

Bronne: BBC, ABC News, DW

Lees ook: Eienaars van troetelleeu wat ontsnap en mense aanval in hegtenis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief