Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,955 — Monday 7 July 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,955 op Monday 7 July 2025.

Foto: Tim Lundy
Afrikaans

Toeris oorleef nag in Kaapse storm

7 July 2025

WES-KAAP. – ’n Russiese toeris (18) is Vrydagmiddag gered nadat hy ’n koue en nat nag alleen in die Jonkershoek-natuurreservaat naby Stellenbosch deurgebring het.…