14 verdagtes, insluitend Nedbank-werknemer, in hof

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

GAUTENG. – Altesaam 14 verdagtes, wat ‘n voormalige Nedbank-werknemer insluit, is Dinsdagoggend op aanklagte van bedrog en geldwassery in Pretoria, Johannesburg en Krugersdorp deur die Valke gearresteer.

Kol. Katlego Mogale, woordvoerder vir die Valke, sĂȘ volgens rapportering het die hoofverdagte onwettige betalings van afwagrekeninge (suspense accounts) van meer as R157 m. gemaak. Die geld is oorgeplaas na ontvangers wat nie daarop geregtig is nie.

Die verdagtes sal vandag vir die eerste keer in die Palm Ridge- gespesialiseerde kommersiële misdaadhof verskyn.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgĂȘre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief