Lotto uitslae vir 30 Oktober 2024
Boerpotte: Lotto: R104 miljoen Lotto Plus 1: R16 miljoen Lotto Plus 2: R3 miljoen Uitslae: LOTTO: 04, 09, 25, 39, 41, 44 B: 03 LOTTOPLUS1: 03, 09,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,705 op Wednesday 30 October 2024.
Boerpotte: Lotto: R104 miljoen Lotto Plus 1: R16 miljoen Lotto Plus 2: R3 miljoen Uitslae: LOTTO: 04, 09, 25, 39, 41, 44 B: 03 LOTTOPLUS1: 03, 09,…
VRYSTAAT. – ‘n Man (42) se liggaam is Woensdag gevind waar dit naby die Meadowspad in ‘n dam dryf. Sy voertuig het sedert Vrydag…
LIMPOPO. – ‘n Polisiesersant se arrestasie is deur lt.genl. Thembi Hadebe beveel, nadat die polisielid glo Dinsdagaand sy vrou en die huiswerker doodgeskiet het.…
MPUMALANGA. – Ernst Rachmann (74), ‘n boer van Leslie naby Leandra, kon op sy verjaardag op 27 Oktober nie op die plaas waar hy…
MPUMALANGA. – ‘n Waarskuwing is aan die inwoners van Mbombela (Nelspruit) en Barberton in die Laeveld van Mpumalanga gerig, nadat loslopende leeus opgemerk is.…
OOS-KAAP. – Die polisie het maksimum hulpmiddele gemobiliseer om verdagtes aan te keer wat in die laaste 24 uur ‘n tradisionele leier se skoonma…
GAUTENG. – Altesaam 14 verdagtes, wat ‘n voormalige Nedbank-werknemer insluit, is Dinsdagoggend op aanklagte van bedrog en geldwassery in Pretoria, Johannesburg en Krugersdorp deur…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Search Engine Optimisation (SEO) is an essential strategy for businesses aiming to…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou is Dinsdagoggend op die R102 naby Etete dood toe sy glo gestamp, geskiet en daarna net so gelos is. Samantha…
Onthou om jou Chery-voertuig gereeld te laat diens. Besoek Human Auto Chery by 110 Long Street of skakel 053 831 3661 vir meer inligting. …