[t4b-ticker]

16 mense, insluitend vier kinders, dood in Israeliese lugaanvalle

Lees ook :

16 mense, insluitend vier kinders, dood in Israeliese lugaanvalle
16 mense, insluitend vier kinders, dood in Israeliese lugaanvalle fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel erken hulle het ‘waarskynlik’ drie gyselaars gedood in lugaanval

GAZA. – 16 burgerlikes, onder wie vyf vrouens en vier kinders, is in Gaza in Israeliese lugaanvalle dood.

In een van die lugaanvalle is ’n huis in die Nuseirat-vlugtelingkamp getref en tien mense, insluitend vier vrouens en twee kinders, is gedood. In nog ’n aanval is ses mense, insluitend ’n vrou en twee kinders, dood na ’n huis in Gaza-stad getref is.

13 persone is in die aanvalle gewond.

Bronne: DW – South Africa, AP News, ABC News

Lees ook: Israel erken hulle het ‘waarskynlik’ drie gyselaars gedood in lugaanval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief