18-jarige glo by inisiasieskool verkrag

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

OOS-KAAP. – ‘n 18-jarige is glo Maandag deur ‘n man (39) by ‘n inisiasieskool in Centane verkrag.

Adj. off. Majola Nkhohli het die insident bevestig en sê die omstandighede word ondersoek. Die verdagte is nie ‘n tradisionele geneser of ‘n verpleër nie.

Die verdagte sal Maandag op aanklag van verkragting in die Centane-landdroshof verskyn.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief