Lotto uitslae vir 28 Desember 2024
Boerpotte: Lotto: R29 miljoen Lotto Plus 1: R40 miljoen Lotto Plus 2: R1 miljoen Uitslae: Lotto: 07, 18, 25, 28, 29, 44. Bonus: 08 Lotto Plus 1: 07, 21, 32, 36,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,764 op Saturday 28 December 2024.
Boerpotte: Lotto: R29 miljoen Lotto Plus 1: R40 miljoen Lotto Plus 2: R1 miljoen Uitslae: Lotto: 07, 18, 25, 28, 29, 44. Bonus: 08 Lotto Plus 1: 07, 21, 32, 36,…
Sosiale media wemel van beeldmateriaal van die FlySafair-vlug FA185 van Durban na Kaapstad op 26 Desember wat in chaos ontaard het as gevolg van…
OOS-KAAP. – ‘n 18-jarige is glo Maandag deur ‘n man (39) by ‘n inisiasieskool in Centane verkrag. Adj. off. Majola Nkhohli het die insident…
KWAZULU-NATAL. – ‘n 3-jarige is die enigste oorlewende insittende van ‘n voertuig, wat Donderdag in ‘n tromp-op-botsing op die N3 in Balgowan, in ‘n…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Aap het Donderdagoggend ‘n paniekknoppie van ‘n huis in Northdale gesteel en geaktiveer. Mi7 National Group sê dié diens se operasionele…
NOORDWES. – ‘n Pa (26) en ma (21) het Dinsdag op aanklagte van beweerde verwaarlosing van ‘n kind, 14 maande, in die Klerksdorp-landdroshof verskyn.…
WES-KAAP. – ‘n Meisie (16) is glo op 24 Desember uit ‘n huis in Da Gamaskop in Mosselbaai ontvoer. Die meisie is intussen gered…