19 Maart 2019

Lees ook :

As ek nou gedink het Maandag was rof, moes ek liewer Dinsdag by die huis gebly. Dinsdag se oefensessie was rof. My bene is af. Maar dankie Jolene. Ek weet dit sal alles die moeite werd wees. My gewig het so bietjie stil gestaan die week. Ek gaan nou vir twee dae bietjie “detox”. Let’s do this!!

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief