2025 – só lyk die openbare vakansiedae en langnaweke

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

Suid-Afrikaners het minder openbare vakansiedae in 2025 om na uit te sien, maar die openbare vakansiedae buite seisoen kan meer langnaweke as troos bied.

In 2024 het verkiesingsdag en Jeugdag, wat op ‘n Sondag val, saam met die Maandag, vir 14 openbare vakansiedae gesorg.

In 2025 sal Vryheidsdag op ‘n Sondag val en die Maandag sal dus die afdag wees. Maar Vrouedag sal op ‘n Saterdag val, wat nie ‘n ekstra afdag sal wees nie. Daar sal dus slegs 12 dae af op openbare vakansiedae wees.

2025 het egter heelwat langnaweke om na uit te sien.

Bronne: Bussiness Tech en Department of Education

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief