Lees ook: Oos-Kaap kan vandag erge reën verwag
Altesaam 319 leerlinge in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal kon weens die swaar reën en oorstromings nie gister hulle eerste vraestel in rekenaartoepassingstegnologie skryf nie.
Die leerlinge se eksamen in die vak sal geherskeduleer word na ‘n datum voor die laaste vraestel op 28 November geskryf word.
Swaar reën het kragonderbrekings in dele van die Oos-Kaap veroorsaak. Daar was ook nie skoon drinkwater beskikbaar nie en verskeie geboue en paaie is beskadig.
Bronne: eNCA, IOL, The Citizen
Lees ook: Oos-Kaap kan vandag erge reën verwag





