32 Pick n Pay-winkels sluit in SA

Lees ook :

32 Pick n Pay-winkels sluit in Suid-Afrika fotokrediet: Canva

Lees ook: Pick n Pay maak 16 winkels in SA toe

Altesaam 32 Pick n Pay-winkels is in Suid-Afrika gesluit as deel van ‘n plan om die maatskappy te red. Pick n Pay het aangekondig daar is ‘n verbetering in die maatskappy se besigheid.

Volgens die maatskappy was daar was ‘n 3.6%-groei in die verkope en ‘n verbetering van 1.6% in die soort-vir-soort verkope in die supermark-marksegment.

Volgens die Pick n Pay-groep is hulle steeds seker dat hulle oor die volgende paar jaar die maatskappy sal kan laat groei.

Bronne: BusinessTech, Property Review, Johannesburg ETC.

Lees ook: Pick n Pay maak 16 winkels in SA toe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief