Pick n Pay maak 16 winkels in SA toe

Lees ook :

Pick n Pay maak 16 winkels toe in SA
Pick n Pay maak 16 winkels toe in SA fotokrediet: Canva

Lees ook: Bibberweer, selfs sneeu vir week voorspel

Pick n Pay het bekendgemaak hulle maak vordering met hulle ekonomiese omkeerplan, maar dat hulle steeds swak verkope het. Daar is tot dusver 16 Pick n Pay-winkels sedert 21 Julie toegemaak.

Die Pick n Pay-groep het gesê daar was vordering met die omkeerplan, maar hulle verwag steeds dat hulle finansies in die huidige boekjaar sal versleg. Pick n Pay se verkope het met 0.1% gegroei na ’n totale verlies na belasting van R3.2 m.

Volgens die Pick n Pay-groep is daar ’n sterk verbetering by die Boxer-winkels. Boxer se verkope is op met 13.5%.

Bronne: IOL, Daily Investor, BusinessTech

Lees ook: Bibberweer, selfs sneeu vir week voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief