37 dood in Israel-aanval op Rafah

Minstens 37 mense is dood en dosyne is beseer na Israel Rafah ingeval het.

37 dood na Israel Rafah aanval
37 dood na Israel Rafah aanval fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel kyk of gyselaars se liggame tussen 350 liggame vanaf Gaza is

RAFAH. – Minstens 37 mense is dood en dosyne is beseer na Israel Rafah ingeval het.

Die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, het gesê hulle het ’n plan gemaak om die stad te ontruim en die vier Hamas-groepe wat vermoedelik daar skuil te vernietig.

Inwoners van Rafah het gesê hulle het geslaap toe Israel hulle begin aanval het. Twee moskees en verskeie huise is glo in die aanval getref.

Twee gyselaars is gisteraand uit Rafah bevry en na ’n mediese kompleks geneem. Meer as 100 gyselaars word steeds in Gaza aangehou.

Egipte het Israel ook gister gewaarsku oor “ernstige gevolge” as hulle Rafah, wat naby die Egiptiese grens is, aanval.

Bronne: Reuters, BBC, TimesLIVE

Lees ook: Israel kyk of gyselaars se liggame tussen 350 liggame vanaf Gaza is

Verhoor van wapenhanteerder op filmstel begin

Reekstransitorowers tot lewenslank en ‘n verdere 216 jaar tronk toe gestuur

Onwettige goudmyn sak inmekaar in Venezuela, dosyne moontlik dood

DA Manifesto

SA-regters uit hulle poste verwyder

Youtuber kry 30 jaar tronkstraf vir kindermishandeling

Liggame van soldate oorlede in Kongo terug in Suid-Afrika

[psac_post_carousel slide_show="3" category="2888"]