Nuusflits Uitgawe 1,444 — Monday 12 February 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,444 op Monday 12 February 2024.
DA verkry PBT’s om Sol Plaatje oorsig-hindernisse te oorkom
Die DA is besig om ons eie persoonlike beskermende toerusting (PPE) vir Sol Plaatje-raadslede aan te skaf, om veilige oorsig oor Kimberley se waterinfrastruktuur…
Man sterf op vliegtuig na hy ‘liters bloed’ verloor
BANGKOK. – ‘n Duitse burger (63) is oorlede op ‘n vlug van Bangkok na München.
Baba oorlede na ma haar ‘per ongeluk’ in oond sit
MISSOURI, VSA. – ’n Baba is Vrydag oorlede na haar ma haar per ongeluk in ’n oond gesit het om te slaap eerder as…
Paar pleit skuldig na geslagsbekendmaking veldbrand veroorsaak
Die bosse om hulle het vlam gevat toe die rookbomme afgegaan en ‘n veldbrand veroorsaak het.
Meisie (6) wat gesmeek het vir hulp dood gevind in Gaza
GAZA. – Die meisie (6) wat gesmeek het vir hulp na sy vasgekeer is in Gaza is dood gevind saam met die twee paramedici…
Madagaskar gaan kinderverkragters kastreer
MADAGASKAR. – Die parlement in Madagaskar het ’n wetsontwerp aanvaar om diegene wat skuldig bevind word aan die verkragting van ’n minderjarige te kastreer.
37 dood in Israel-aanval op Rafah
Minstens 37 mense is dood en dosyne is beseer na Israel Rafah ingeval het.
Marathonwêreldrekordhouer oorlede in motorongeluk
Die vrou wat saam met hulle in die motor was, is na 'n hospitaal geneem.
Nog grondboontjiebotter van rakke verwyder
Dit volg na hoë vlakke van aflatoksien in die grondboontjiebotter gevind is, wat onveilig vir menslike gebruik kan wees.