4-jarige sterf in ongeluk

Lees ook :

Foto: IPSS Medical en IPSS Searh and Rescue

KWAZULU-NATAL. – ‘n Seun (4) het Sondag gesterf en nog ‘n seun (3) is beseer nadat ‘n ligte motorvoertuig met altesaam 12 insittendes in Blythedale gerol het.

Samantha Meyrick van IPSS Medical en IPSS Search and Rescue sê die voertuig was met die R74 in die rigting van Blythedale op pad toe dit beheer verloor en verskeie keer gerol het. Die 4-jarige is op die toneel dood verklaar.

Die beseerdes is op die toneel gestabiliseer en daarna vir verdere mediese behandeling na ‘n hospitaal vervoer.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief