Nuusflits Uitgawe 1,731 — Monday 25 November 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,731 op Monday 25 November 2024.
How businesses, places and people are embracing green practices
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Sustainability is becoming more important every day. Businesses, cities and people are…
Black Friday 2024: what are you hoping to find on sale?
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Black Friday 2024 is almost here and the excitement is building! On…
Bekende skrywer Barbara Taylor Bradford sterf op 91-jarige ouderdom
Barbara Taylor Bradford, die wêreldbekende skrywer van die boek A Woman of Substance, is op 91-jarige ouderdom oorlede. Sy het op 24 November 2024…
Bruid in trane nadat trougaste pizza bestel het om R280 000 ‘vegan’ ete te vermy
VSA. – ’n Pasgetroude paartjie se droomtroue is ontwrig toe die bruid se broer, tesame met haar nefies, 20 groot pizzas na hulle troue…
Vrou glo nié swanger, maar baba sterf
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (40) se baba het tydens geboorte gesterf na sy glo verskeie keer ‘n mediese fasiliteit besoek het en gehoor het…
Kind bel 911 vir hulp met wiskunde
VSA. – ’n Tienjarige seun het op 15 November die Amerikaanse noodlyn 911 gebel vir hulp met sy Wiskunde-huiswerk. Hy het eerlik aan die…
Wonnie (15) se afsterwe betreur
Wessel Lourens (15), ‘n gr. 9-leerling van Hoërskool Wonderboom in Wonderboom-Suid, in die Moot van Pretoria, het op 22 November gesterf. Die skool het…
Why Families Choose Shop 4 Beds: Fast Service, Low Prices, Best Quality!
Are you ready to upgrade your sleep experience? Look no further than Shop 4 Beds – your trusted destination for quality & affordable beds.…
Liggaam in kombers onder bed ontdek
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vermiste huurder se liggaam is Vrydagoggend in ‘n kombers toegedraai onder ‘n bed in Ridgestraat, Umhlanga UIP, ontdek. Tyron Powell, woordvoerder…