4 mense beseer in aanval op sinagoge in Manchester, verdagte dood

Lees ook :

Vier mense beseer in aanval op sinagoge in Manchester, verdagte dood fotokrediet: X

MANCHESTER, VK. – Vier mense is beseer nadat ‘n verdagte mense by die Heaton Park-sinagoge aangeval het

Lees ook: Mandla Mandela deur Israel aangehou ná flottielje voorgekeer is

‘n Verdagte het met ‘n voertuig op mense afgejaag  en toe verskeie mense met ‘n mes begin aanval. Die polisie is ontbied en het die verdagte doodgeskiet.

Beseerdes het steekwonde en beserings deur die voertuig veroorsaak, gehad.

Die voorval word ondersoek.

Bronne: BBC, Euronews, Sky News

Lees ook: Mandla Mandela deur Israel aangehou ná flottielje voorgekeer is

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief