45 mense dood, 61 vermis na twee bote naby Djibouti sink

Lees ook :

45 mense dood, 61 vermis na twee bote naby Djibouti sink
45 mense dood, 61 vermis na twee bote naby Djibouti sink fotokrediet: Canva

Lees ook: Ongeveer 100 000 Libanese burgers het na Sirië gevlug – VN

DJIBOUTI. – Sowat 45 mense is dood en 61 is vermis na twee bote met 310 emigrante gister naby Djibouti op pad vanaf Jemen gesink het.

Altesaam 115 mense is sover gered.

Dit is onbekend hoekom die bote gesink het.

Bronne: BBC, SABC News, AP News

Lees ook: Ongeveer 100 000 Libanese burgers het na Sirië gevlug – VN

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief