Ongeveer 100 000 Libanese burgers het na Sirië gevlug – VN

Lees ook :

Omtrent 100 000 Libanese burgers het gevlug na Sirië – VN
Omtrent 100 000 Libanese burgers het gevlug na Sirië – VN fotokrediet: Canva

Lees ook: Iran val Israel aan, Israel sweer weerwraak

SIRIЁ. – Volgens die VN het omtrent 100 000 Libanese burgers oor die laaste twee weke na Sirië gevlug. Dit volg ná Israel Libanon begin aanval het om Hezbollah te teiken.

Die Libanese eerste minister, Najib Mikati, het gesê omtrent 1 miljoen mense in die land is haweloos na die aanvalle.

Verskeie lande het hulle burgers en diplomate uit Libanon begin terugroep. Bulgarye, Spanje en die Verenigde Koninkryk het reeds hulle burgers uit Libanon begin ontruim.

Bronne: Euronews, Palestine Chronicle, Wion News

Lees ook: Iran val Israel aan, Israel sweer weerwraak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief