Lees ook: KYK: Los Angeles deur aardbewing getref
Die Duitse navorsingsentrum vir geowetenskap het vanoggend ’n aardbewing van 5.48 op die Richterskaal in die Noord-Kaap aangemeld.
Die aardbewing was op ’n diepte van 10 kilometer.
Volgens eNCA het die aardbewing veral naby Brandvlei voorgekom. Geen beserings of skade is aangemeld nie.
Bronne: eNCA, German Research Center for Geosciences
Lees ook: KYK: Los Angeles deur aardbewing getref





