KYK: Los Angeles deur aardbewing getref

Lees ook :

KYK: Los Angeles getref deur aardbewing
KYK: Los Angeles getref deur aardbewing fotokrediet: Canva

Lees ook: Leier van Kenia-kultus in hof na meer as 400 van honger sterf

LOS ANGELES. – ’n Aardbewing wat 4.7 op die Richterskaal meet, het Los Angeles gistermiddag getref. Dit is deur verskeie mense op kamera vasgevang.

Owerhede het later die aardbewing na ’n 4.4 op die Richterskaal afgeskaal. Die Los Angeles-polisiedepartement het inwoners gewaarsku om gereed te wees vir naskokke.

Geen skade of beserings is aangemeld nie.

Bronne: DW – South Africa, Daily Wrap, Irish Sun

Lees ook: Leier van Kenia-kultus in hof na meer as 400 van honger sterf

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief