Nuusflits Uitgawe 1,758 — Sunday 22 December 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,758 op Sunday 22 December 2024.
Bestuurder tydens storm in KZN doodgeskiet
Lees ook: Buitelander in hof vir taxi-verwante klagtes van moord en poging tot moord ’n Bestuurder is gistermiddag doodgeskiet en ’n vrou beseer tydens…
Ongeslypte diamante in Kleinzee gekonfiskeer
Lees ook: 15 ongedokumenteerde verdagtes in Kleinzee in hegtenis geneem KLEINZEE. – Die polisie het Vrydag nege verdagtes in Kleinzee in hegtenis geneem en…
Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik
Lees ook: Michelle Botes oorlede Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën, hael, oorstromings en…
Huisbraakverdagte in hegtenis, gesteelde eiendom gevind
Lees ook: Man se liggaam in oop veld gevind Die polisie in die Tuinroete het ’n verdagte in hegtenis geneem en het gesteelde eiendom…
Koop solank Kersgeskenke vir jou geliefdes met die iBEEF-toep
Koop solank Kersgeskenke vir al jou geliefdes en laat dit by jou voordeur aflewer met die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die App…
Verdagtes in hegtenis vir besit van verskeie bankkaarte
Lees ook: Michelle Botes oorlede POTCHEFSTROOM. – Die publiek word gewaarsku om versigtig te wees wanneer hulle hulle bankkaarte hierdie feestyd gebruik. Dit volg…
Blake Lively dagvaar Justin Baldoni vir beweerde veldtog om haar reputasie te vernietig
Lees ook: Michelle Botes oorlede Die aktrise Blake Lively het haar medester in die It Ends with Us-film, Justin Baldoni, gedagvaar na hy glo…
Gelukkige speler wen R8 m. met Lotto Plus2
Lees ook: Lotto uitslae vir 21 Desember 2024 Een gelukkige speler het gisteraand R8 099 103.60 met Lotto Plus2 gewen. Mense word aangemoedig om na hulle…
Bestel jou vleis vir die feestyd op die iBEEF-toep
Bestel jou vleis vir die feestyd op die iBEEF-toep en vermy die besige dorp. Laai die iBEEF-toep af van die App Store of Google…