50 mans skuldig aan verkragting van Gisèle Pelicot

Lees ook :

50 mans skuldig aan verkragting van Gisèle Pelicot fotokrediet: Canva

Lees ook: Aanklaers soek 20 j. tronkstraf vir man wat 50 mans nooi om vrou te verkrag

FRANKRYK. – 50 mans is vandag in ’n hof in Frankryk skuldig bevind aan die verkragting van Gisèle Pelicot.

Haar voormalige man, Dominique, wat haar vir jare bedwelm het en ander mans toegelaat het om haar te verkrag, is tot 20 jaar tronkstraf gevonnis.

49 mans is saam met Dominique verhoor vir die verkragting van Gisèle Pelicot en hulle is almal skuldig bevind. Een man, wat deel van Gisèle se verhoor was, is vrygespreek, maar is aangekla en skuldig bevind vir die verkragting en bedwelming van sy eie vrou met die hulp van Dominique. Dominique het ook daardie man se vrou verkrag.

Bronne: The Canadian Press, BBC, Outlook India

Lees ook: Aanklaers soek 20 j. tronkstraf vir man wat 50 mans nooi om vrou te verkrag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief