7 de Laan-akteur Adrian Apler sterf

Lees ook :

7 de Laan-akteur Adrian Apler sterf. Foto's: Actor Spaces en Facebook

Die akteur Adrian Apler (51) is gister oorlede. Die oorsaak van sy dood is nog nie bekend nie.

Hy was bekend vir die rol van Pastoor Gummies wat hy in 7 de Laan vertolk het. Hy het ook Lesley in Generations gespeel. Kykers sal hom ook as Sharky in Isidingo onthou.

Apler het ook as komediant bekend gestaan. Medelye stroom sedert sy dood op sosiale media in.

Bronne: The South African, Bona, Pretoria FM

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief