94 mense tydens sikloon Chido in Mosambiek dood

Lees ook :

94 mense dood in sikloon Chido in Mosambiek fotokrediet: Canva

Lees ook: Duisende mense geraak na sikloon Franse eiland tref

MOSAMBIEK. – Sikloon Chido wat Mosambiek op 15 Desember getref het, het reeds 94 mense se dood veroorsaak.

Volgens die land se nasionale instituut vir risiko en rampbestuur is 768 mense beseer en meer as 622 000 deur die storm geraak.

Chido het eers vroeër die maand die Franse eiland Mayotte getref voor dit na Mosambiek, Malawi en Zimbabwe aanbeweeg het.

Bronne: The Independent, BBC, DW – South Africa

Lees ook: Duisende mense geraak na sikloon Franse eiland tref

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief