Nuusflits Uitgawe 1,759 — Monday 23 December 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,759 op Monday 23 December 2024.
Nóg sewe passasiers sterf toe minibustaxi rol
MPUMALANGA. – Sewe insittendes wat Maandagoggend op die N3-tolpad, tussen Villiers en Heidelberg gereis het, het omgekom toe ‘n minibustaxi gerol het. Moeti Mmusi,…
Burt, ster van Crocodile Dundee, sterf
INTERNASIONAAL. – Burt, die soutwater-krokodil, ster van die film Crocodile Dundee, is die naweek dood. Sy ouderdom word op meer as 90 jaar geskat.…
Reddingspogings tydens kitsvloede, twee sterf
GAUTENG. – Nooddienste moes Vrydag tydens vloede in Centurion bontstaan om verskeie reddingspogings te onderneem. ‘n Afleweringsmotorfietsbestuurder en ‘n insittende van ‘n ligte motor…
Minibustaxi’s deur hek en heining
GAUTENG EN WES-KAAP. – Insittendes van minibustaxi’s het die naweek beserings in twee afsonderlike insidente opgedoen toe die voertuie deur ‘n hek in Kampsbaai…
Prep ahead snacks: healthy options to keep on hand
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Maintaining a selection of healthy, prep-ahead snacks is essential for sustaining energy…
Soek jy ‘n nuwe manier om brisket voor te berei?
Lees hier die resep vir biltong, peppadew, feta stuffed brisket rolls: Biltong, peppadew,feta-stuffed beef brisket roll | iBeef. *ADVERTENSIE Lees ook: Beefmaster het topgehalte vleis
Vyf mense by Kersmark in Duitsland dood in aanval
Lees ook: Bestuurder tydens storm in KZN doodgeskiet DUITSLAND. – Vyf mense, insluitend ’n seun (9), is Vrydag 20 Desember dood in ’n aanval…
Vrou dood na sy op trein aan die brand gesteek is
Lees ook: 94 mense tydens sikloon Chido in Mosambiek dood NEW YORK, VSA. – ‘n Vrou is oorlede na sy Sondag op ‘n trein…
Koop jou vleis vir Kersfees op die iBEEF-toep
Vermy die dorp en koop solank jou vleis vir Kersfees op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die App Store of Google Play…