As jy ‘n huis soek om te huur moet jy kyk na die moderne wonder in Rhodesdene.
Drie slaapkamers, drie badkamers, drie veilige plekke om jou kar te parkeer. ‘n Oop plan eetkamer en TV-kamer. Baie kasspasie, lugverkoeler in die kombuis en ‘n braai.
As jy jou eiendom wil uit verhuur kan Mads Properties jou daarmee ook help!
Kontak Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heine Rudman by 082 945 2759.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Mads Properties kan jou help met eiendom vir jou besigheid of die huis van jou drome





