Kyk die oulike video hier:
Die Sanger Jo Black het ‘n video van sewe jaargelede gedeel toe hy sonder ‘n baard by die huis aangekom het en sy kinders hom nie herken het nie.
“Sien julle hoekom skeer ek nie, dit traumatiseer die kinders.”
Die video dateer terug na 1 November 2015 waarin hy sê: “My kids are severely traumatized about the beard.”
In die video vra hy sy dogtertjie wat hom verstom aanskou vir ‘n soentjie en sy reageer nie, maar stap weg terwyl sy hom aanstaar.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.





