DA gaan Malema by VN-menseregtehof verkla oor ‘Kill the Boer’

Lees ook :

DA gaan Malema by VN-menseregtehof verkla oor 'Kill the Boer'
DA gaan Malema by VN-menseregtehof verkla oor 'Kill the Boer' fotokrediet: Twitter

Lees ook: Malema wat ‘Kill the boer’ sing die naweek ontstel Agri SA

Die leier van die DA, John Steenhuisen, het gesê die party is van plan om klagtes teen Julius Malema, die EFF en die ANC te lê by die Verenigde Nasies se Menseregtehof.

Dit volg na Malema Saterdag Kill the Boer, Kill the Farmer tydens die EFF se tiende bestaansjaarvierings gesing het.

Steenhuisen het ook gesê hy gaan die parlementêre etiese komitee nader en regsadvies kry om of hof toe te gaan of die openbare beskermer te nader.

Hy het ook gesê Malema is besig om ‘n burgeroorlog aan te wakker.

Bronne: eNCA, Jacaranda FM, News24, Twitter

Lees ook: Malema wat ‘Kill the boer’ sing die naweek ontstel Agri SA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief