Zungu gaan voort met getuienis in Senzo Meyiwa-moordsaak

Lees ook :

Zungu gaan voort met getuienis in Senzo Meyiwa-moordsaak
Zungu gaan voort met getuienis in Senzo Meyiwa-moordsaak fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Senzo Meyiwa-moordsaak gaan voort

PRETORIA. –  Konst. Sizwe Zungu sal na verwagting vandag verder in die Senzo Meyiwa-moordsaak getuig.

Zungu het gister getuig hy was saam met die vyf verdagtes op die dag van Meyiwa se moord. Zungu het getuig hy was in Vosloorus om by sy neef te kuier toe die verdagtes opdaag met vuurwapens en Meyiwa se dood met drank gevier het.

Hy het getuig beskuldigde nommer twee het ’n ander baadjie aangetrek en dat hulle senuweeagtig was. Die beskuldigdes het ontken dat hulle Zungu ontmoet het en het gesê hulle was nie by die hostel nie.

Bronne: EWN, The Citizen, IOL

Lees ook: Senzo Meyiwa-moordsaak gaan voort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief