Lees ook: eThekwini-munisipaliteit gaan mummie van Egiptiese hoëpriester terugstuur
Die organisasie, Crisis on Call, het ’n alternatief vir die 10111-nommer gevra.
Dit volg na inligting aan die lig gekom het dat meer as 7 miljoen oproepe “laat val is” tussen die 2020/21- en 2021/22- finansiële jaar.
Bheki Cele, die polisieminister, het gesê die inbelsentrum het te min mense om dit te beman, maar die SAPD sal werk maak om dit te verbeter.
Crisis on Call het gesê die privaat sektor en sekuriteitsektor het nou oorgeneem en help mense in hulle tyd van nood.
Bronne: eNCA, EWN, IOL
Lees ook: eThekwini-munisipaliteit gaan mummie van Egiptiese hoëpriester terugstuur





