Lees ook: Alec Baldwin weer aangekla van manslag na skietdood op filmstel
MEXICOSTAD. – Diereregteaktiviste het betoog teen die bulgevegte wat weer in Mexicostad na byna twee jaar plaasgevind het.
Die eerste bulgeveg sedert 2022 is Sondag gehou. ’n Regter het in 2022 die opskorting van bulgevegte beveel, maar die hooggeregshof het die besluit teruggetrek.
Diereregteaktiviste het hulle woede uitgespreek oor die dood van die onskuldige diere.
Minstens 250 000 bulle word jaarliks in stiergevegte regoor die wêreld doodgemaak.
Bronne: BBC, CNN, Mail Online
Lees ook: Alec Baldwin weer aangekla van manslag na skietdood op filmstel





