Lees ook: Alec Baldwin weer aangekla van manslag na skietdood op filmstel
INDIЁ. – Indiese polisie het ’n duif na agt maande vrygelaat na dit van spioenasie verdink is. Die duif is in Mumbai gevang met ringe om sy been en onontsyferbare woorde op sy vlerke.
Hulle het vermoed die duif is ’n spioen vir China oor die skrif op sy vlerke na Chinees gelyk het. Die duif was eintlik ’n wedrenduif wat uit Taiwan afkomstig is en na Indië gevlieg het.
Bronne: DW – South Africa, Business Insider, The Guardian
Lees ook: Alec Baldwin weer aangekla van manslag na skietdood op filmstel





